ONS KURRIKULUM

Onthou dat aktiwiteite aangepas word by die ouderdom van die baba.

Die kurrikulum word van vroeg af verdeel in die vakke wat die Nasionale Onderwysdepartement in die NKABV voorstel. U sal daarom sien dat die baba’s reeds van vroeg af blootgestel word aan die nodige taalontwikkeling, gesyferdheid en ook die lewensvaardighede. Alles wat gedoen word, word in oorleg met die vakinhoud van die onderwysdepartement gedoen.

  • 4 – 12 maande
  • 12 – 18 maande
  • 18 – 30 maande
  • Gr. 00 – Gr.0




  • 4 – 12 maande:

    ‘n Tipiese dag vir hierdie baba’s gaan bestaan uit:

      Tyd   Aktiwiteit
      08:00 – 08:30   Ontbyt
      08:30 – 09:00   Liedjie/ rympie met religieuse inslag
      09:00 – 09:30   Taalontwikkeling
      09:30 – 10:00   Oefening/stimulasie ; kry versnapering
      10:00 – 11:00   Slapenstyd
      11:00 – 11:30   Daaglikse musiekblootstelling
      11:30 – 12:00   Massering
      12:00 – 12:30   Middagete
      12:30 – 13:00   Speeltyd met ‘n spesiale aktiwiteit
      13:00 – 13:30   Vry spel
      13:30 – 14:00   Liedjie/ rympie
      14:00 – 14:30   Buite spel onder toesig (Groter baba’s)
      14:30 – 15:30   Slapenstyd
      15:30 – 16:00   Versnapering
      16:00 – 16:30   Wastyd vir huis toe gaan
      16:30 – 17:00   Ontspanning tot huis toe gaan



    terug na bo
    12 – 18 maande:

    Tema’s vir hierdie ouderdomsgroep sluit in:

      Maand   Tema
      Januarie   Teddiebere
         Kleure
         Getalle
      Februarie   Vervoer
         Vorms
         Tandversorging
         Storieboek
      Maart   Kleuterrympies
         Teenoorgesteldes
         Troeteldiere
         Dieretuindiere
      April   Die Weer
         Klein insekkies
         Reënboogkleure
         Gemeenskapswerkers
      Mei   Skape
         Kleuterrympies
         Sprokies
         Winter
      Junie   Alfabetletters
         Seediere
         Muis
         Padda
      Julie   Getalle
         See
         Woud
         Insekte
      Augustus   Voëls
         Kleuterrympies
         Sprokies
         Dinosourusse
      September   Maatjies
         Sintuie
         Vorms
         Vrugte
      Oktober   Bome
         Groente
         Lente
         Vorms
      November   Plaasdiere
         Vrugte
         Groente
         Kleure
      Desember   Bere
         Sirkus
         See
         Somer



    terug na bo
    18 – 30 maande:


      Maand   Tema
      Januarie   Teddiebere
         Kleure
         Nuwejaar
      Februarie   Vervoer
         Valentynsdag
         Tandversorging
         Sintuie
      Maart   Wilde diere
         Troeteldiere
         Plaasdiere
         Dieretuindiere
      April   Weer
         Plaaslewe
         Paasfees
         Gemeenskapswerkers
      Mei   Wurms
         Moedersdag
         Blomme
         Insekte
      Junie   Storieboek
         Vadersdag
         Winter
         Padda
      Julie   Insekte
         See
         Kampering
      Augustus   Voëls
         Kleuterrympies
         Piekniek en braai
         Dinosourusse
      September   Alles oor my
         Sintuie
         Blare
         Vrugte
      Oktober   Bome
         Groente
         Lente
         Vorms
      November   Plaasdiere
         Vrugte
         Groente
         Tradisies van ander volke
      Desember   Alfabet
         Sirkus
         Kersfees
         Somer


    Daaglikse program sluit in:

      Tyd   Aktiwiteit
      08:00 – 08:30   Ontbyt
      08:30 – 09:00   Liedjie/ rympie met religieuse inslag
      09:00 – 09:30   Groepspel: Taalontwikkeling
      09:30 – 10:00   Oefening/stimulasie ; kry versnapering
      10:00 – 11:00   Kunsprojek
      11:00 – 11:30   Daaglikse musiekblootstelling
      11:30 – 12:00   Onderrigtyd
      12:00 – 12:30   Middagete
      12:30 – 13:00   Speeltyd met ‘n spesiale aktiwiteit
      13:00 – 13:30   Vry spel
      13:30 – 14:00   Liedjie/ rympie
      14:00 – 14:30   Buite spel onder toesig (Groter baba’s)
      14:30 – 15:30   Slapenstyd
      15:30 – 16:00   Versnapering
      16:00 – 16:30   Wastyd vir huis toe gaan
      16:30 – 17:00   Ontspanning tot huis toe gaan



    terug na bo
    Gr. 00 – Gr.0:

    Graad 00 sluit kleuters van die ouderdomme 3 – 4 jaar in en graad 0 kleuters van die ouderdomme 4-5 jaar. Reeds van hierdie vroeë ouderdom word u kind blootgestel aan die formele struktuur van skoolgaan. Dit is wetenskaplik bewys dat ‘n kleuter wat vroeg reeds die orde, struktuur en dissipline van formele onderrig ontvang uiteindelik makliker inskakel en gelukkiger in die skoolmilieu is.

    Die volgende kurrikulumvereistes sal in hierdie graadgroepe aan voldoen word:

      Vak   Tydsindeling Gr. 00   Gr.0
      Huistaal   8 ure per week   9 ure per week
      Wiskunde   5 ure per week   6 ure per week
      Lewensvaardighede   4 ure per week   6 ure per week
      Aanvangskennis   30 minute   1 uur
      Skeppende kuns   1 uur 30 minute   2 ure
      Liggaamsopvoeding   1 uur 30 minute   2 ure
      Persoonlike en sosiale welsyn   30 minute   1 uur


    Weet dat die kleuters steeds genoegsaam blootgestel sal word aan buitenshuise aktiewe spel. Die belangrikste vir ons is om u kind skoolgereed te maak, sodat hy/sy in ‘n gelukkige, suksesvolle persoon sal ontwikkel.

    U kleuter gaan ook aan gestruktureerde rekenaarvaardighede blootgestel word. Die sagteware vir hierdie projek gaan spesiaal en uniek aan Vinkel & Koljander-kleuterskool wees. Dit word ontwikkel volgens spesiale vereistes vir hierdie ouderdomsgroepe.


    terug na bo